Proudly South African /Trots Suid Afrikaans

Ons verwelkom alle afrikaanssprekende gaste sakemanne sowel as vakansiegangers.
Ons is trots Suid Afrikaans en praat graag Afrikaans en is ten volle tweetalig.
Weens ons sentrale ligging is dit baie gerieflik en naby die Industriele gebied, slegs 5km vanaf Prospecton en 2km vanaf Southgate besigheids sentrum.
Vakansie is om hier te ontspan met lang uitgestrekte strande braaivleis en sonskyn so sien jul gou!